Bybel het n radikale effek

op mense se lewens

 

n Suid-Afrikaanse torakschirurg, wyle prof. JC van der Spuy, het altyd ges dat wedergeborenes se na-operatiewe herstel, baie vinniger verloop as diegene wat ongered is.  Om hierdie rede het hy altyd vooraf vasgestel of n pasint wel wedergebore is al dan nie.

As die pasint nie gered was nie, het die professor die pasint geestelik bearbei. Hy het deurentyd n Bybelse uitkyk op die lewe vooropgestel.

n Peiling deur die Barna Navorsingsgroep in Amerika het getoon dat die Amerikaanse volk se hoofrede vir morele en geestelike wanorde, juis is omdat hulle nie n Bybelse uitkyk op die lewe het nie. Die navorsing het getoon dat slegs 4% van die Amerikaanse volk n Bybelse uitkyk op die lewe het en dit gebruik as grondslag vir hulle besluite.

Die navorsing het ook die volgende getoon:

Die navorsing het getoon dat elkeen n wreldse uitkyk het, maar relatief min mense het n Bybelse uitkyk op die wreld.

Net 9% van diegene wat hulself as wedergeborenes klassifiseer, het n Bybelse uitkyk op die lewe rondom hulle, terwyl net sewe persent, wat s dat hulle Protestante is, dit het, en diegene wat hoofstroom Protestantse kerke bywoon (2%) en Katolieke (1%)  n Bybelse uitkyk op die lewe het.

Kerkgangers wat n groter persentasie in hierdie verband getoon het was nie-Protestante (13%), Pinksterkerke (10%) en Baptistekerke (8%).

Wat n alternatiewe wreldse uitkyk betref het die post-modernisme oorheers en veral onder die jeug voorgekom. Wat n Bybelse wreld-uitkyk betref, het Barna dit gedefinieer as iemand wat glo dat morele waarhede bestaan, dat die Bybel dit onderskryf, dat hulle n onwrikbare geloof in die volgende spesifieke geestelike beginsels het:

Die navorsing het getoon dat mense met n Bybelse uitkyk op die lewe, radikaal ander menings oor moraliteit en die geestelike lewe het. Hulle handhaaf ook n heel ander lewenstyl.

Die mees effektiefste metodes om mense te help om n Bybelse uitkyk op die lewe te handhaaf, is om hulle aan te moedig om die Bybel te leer ken. Sonder Woordkennis gaan ons ten gronde.

In Hos. 4:6 s die HERE: My volk gaan ten gronde weens n gebrek aan kennis.

Baie mense meen dat net predikante Woordkennis het of mag h. Dit is nie so nie. God verwag van elkeen van ons om sy Woord te ken. Heelwat kerke is reeds reg oor die wreld heen betrokke om hulle lidmate in die Woord te onderrig, ander bied Bybelkursusse aan.

Nogtans is daar kerke in Amerika, die Europese Unie en ook in Suid-Afrika wat leegloop, maar daarteenoor ontstaan Evangeliese groepe oral wat nie net ernstige Skrifstudente is nie, maar ook n passie het om die Evangelie van Jesus Christus opnuut oor die wreld heen uit te dra. Sjibbolet  


Ander Artikels